- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Klein Begin 2, 8ste Laan, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mia Casa Guesthouse is geleë in Mookgophong (Naboomspruit). Dié gastehuis is gerieflik geleë in 'n stil omgewing in die pragtige provinsie genaamd Limpopo.
Ons het gerieflike kamers met volledige en suite-geriewe. Elke kamer is toegerus met WiFi, DStv, 'n privaat ingang, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gaste is meer as welkom om gebruik te maak van die swembad en braaigeriewe.
Mookgophong lê aan die voet van die Swaershoekberge en word omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne. Dit is 'n bekoorlike, gonsende dorpie. Die bosveldklimaat en die pragtige oorde in die omgewing lok vakansiegangers regdeur die jaar. Besoekers is mal oor die warmwaterbronne en die staproetes stel jou in staat om ordentlik kennis te maak met die Waterberg se unieke flora.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 107 Klein Begin 2, 8ste Laan, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Mia Casa Guesthouse Naboomspruit het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Klein Begin 2, 8ste Laan, Mookgophong, 0560, Limpopo