+26
Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tokkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Excellent, excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Morning beautiful people. Was so nice to have you stay with us at Middle Street Manor. Hope to see you back in the near future. Look after yourselves! Kind regards, Mara

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike diens en baie mooi en skoon kamer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Perfect for a young family. Lovely family-friendly establishment with very accommodating hosts. My son enjoyed cooling down from the Karoo heat in the swimming pool very much. Lisa was also kind enough to lend us some braai utensils during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you back in the near future. Kind regards, Mara

Annalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Koel en rustig. Heerlik met swembad by as bonus, veral na 'n lang dag se warm pad! Moeg en lekker ontspan in die water. Ons mis net elke keer om ontbyt saam met slaap te kan kry, maar dis nou nie doodsake nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annegret M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great rooms, very peaceful. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Dit was lekker. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmien
Middle Street Manor
So glad you enjoyed your stay with us! Hope to see you back in the future. Kind regards, Mara

Cecile H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Plekkie het potensiaal. Die verblyf was ruim genoeg en die kamer het 'n klein stoepie en veilige parkering. Daar was ongelukkig nie lekker espresso koffie nie, en die volvloer matte was nie briljant skoon nie, die ottoman was ook gevlek. Ek voel die plekkie het bietjie aandag nodig, dan sal dit waarde vir geld wees. Baie mense hou van harde matrasse soos wat hulle hier het, ons nie, maar oor die algemeen was die plek goed genoeg vir 1 nag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sagren N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Value for money. Will definitely recommend it for all travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Thanks for your positive feedback. Much appreciated. Kind regards, Mara

Annalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N oase. Ja, dankie! En het sommer dadelik bespreek en betaal vir die terugreis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Glad you enjoyed staying over with us. Hope to see you back soon. Kind regards, Mara

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang