LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Middle Street Manor | LekkeSlaap
+26

Middle Street Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Middle Street Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anton H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en vriendelik.

Lekker restaurante en koffiewinkels.

Middle Street Manor's terugvoer

So glad your enjoyed your stay and that you also enjoyed what.
Graaff Reinet has to offer.
Hope to see you back soon!

Middle Street Manor
Bryan L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan L
Gesin met klein kinders

Clean and nice room.

Well looked after, attentive host.

Middle Street Manor's terugvoer

Hi Bryan-So glad you enjoyed your stay
Thanks for a great review!!!

Hope to welcome you back when next you in our town!!

Kind Regards
Mara



Middle Street Manor
Cobus H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus H
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees en swembad was verfrissend na lang dag se geryery.

Het die oopte geniet dat kinders in die tuin kon hardloop en speel.

Middle Street Manor's terugvoer

Morning Cobus,
Glad you had a enjoyable stay with us. Was lovely to have you and the family!
Hope to see you back when you next pass through our town.
Go well.
Kind regards,
Mara.

Middle Street Manor
Gerhard K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Baie gerieflike oorslaapverblyf.

Vriendelike mense. Mooi skoon kamers.

Middle Street Manor's terugvoer

Thanks for your kind words Gerhard-Was lovely having you and the family stay over with us.
Hope to see you again in the near future.
Happy New Year to you and the family!

Middle Street Manor
Melanie L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Gesin met tieners

Luuks, huislik, lekker atmosfeer.

Vriendelike, vinnige diens. Pragtige tuin. Jammer ons kon nie langer kuier nie.

Middle Street Manor's terugvoer

Thanks for your kind words Melanie-was great to have you all stay over with us.

Hope to see you guys back when you pass through the Gem of the Karoo

Hope 2022 is a great year for all of you.

Kind Regards.
Mara

Middle Street Manor
Francis W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francis W
Gesin met tieners

Netjies, vriendelik en gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyfopsie.

Middle Street Manor's terugvoer

Hi Francis,
Glad you enjoyed your stay!
Always nice getting positive feedback.
Hope to welcome you back in the near future.
Kind regards,
Mara.

Middle Street Manor
Salome B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Gesin met tieners

Oulike plek

Veilig, netjies Lekker geslaap. Oornagverblyf tussen Johannesburg en George.

Middle Street Manor's terugvoer

Hi Salome,
So glad you enjoyed your stay with us at Middle Street Manor!!!

Trust you had a great time in George!!

Hope to see you back soon.

Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Louis Z - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Gerieflik met goeie parkering.

Middle Street Manor's terugvoer

Hi Louis,

Was great having you guys stay over with us on the 6th Decemeber!!!

Hope you will be back when you pass through Graaff Reinet again
Every thing of the BEST for 2022

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Stefan M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees. Sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Middle Street Manor's terugvoer

So glad you and the family enjoyed your stay with us. Looking forward to your next visit. Stay Safe and have a stunning Christmas.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Pieter V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Was mooi plek en ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Middle Street Manor's terugvoer

Thanks for your kind review. Hope to see you back on your next time through our town.
Stay safe.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Kasia M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly staff and cute animals on the property.

Great stay, easy to find, spacious room and bathroom. Quaint garden and marvelous pool after a long drive. Clean linen and coffee/tea station provided. Pool was a life saver in the heat from our drive from JHB.

Middle Street Manor's terugvoer

Aways nice to hear from our clients!!!
Was so nice having you stay over with us!
Hope to see you guys again in the future
Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Johan R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam. Stil, veilige parkeerplek en ’n heerlike ontbyt.

Hulle gebruik ’n waterdrukpomp wat deur die nag aan en af skakel wat nogal steured kan wees.

Middle Street Manor's terugvoer

So glad you enjoyed your breakfast-was great having you guys stay over with us-Water pump has been sorted!!
Hope to see you both again soon-Stay Safe-Kind Regards-Mara

Middle Street Manor
Robyn B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn B
Gesin met klein kinders

Lovely place.

The garden was pretty, the rooms pristine but there were no dinner options and we weren’t clear that breakfast wasn’t included in our rate.

Middle Street Manor's terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. There are plenty of places to eat in Graaff Reine, that's why we don't serve dinner. We leave that part up to the professionals. Hope to see you back in the near future. Stay Safe
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Chris V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Baie beïndruk met die plek.

Plek was gereed met aankoms en baie vinnig gehelp.

Middle Street Manor's terugvoer

Glad you enjoyed your stay-hope to see you back shortly-Stay Safe-Regards Mara

Middle Street Manor
Gerrie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, huislike atmosfeer.

Dankie vir vriendelike ontvangs en moeitevrye check in. Voel soos huis weg van die huis!

Middle Street Manor's terugvoer

Arrive as strangers and leave as friends!!
Was great to have you stay over with us!!!
Stay Safe, till next time
Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Leon K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met tieners

Baie lekker vir 'n oornag.

Gasvryheid was baie goed. Kamers ruim, skoon en luuks.

George M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Gesin met tieners

Wow, wat 'n fantastiese gastehuis en dit in die nostalgiese dorpie van Graaff Reinet.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons slaap al vir jare oor in gastehuise op pad na ons jaarlikse Desember Mosselbaai vakansie, hierdie jaar het ek bespreek by Middle Street Manor in Graaff Reinet, en ek was totaal oorbluf. Kompeteer maklik met van die beste gastehuise waar ek al in die land oornag het, en dit in 'n dorpie soos hierbo genoem. Baie dankie vir 'n heerlike oornag, sal dit enige dag weer doen.

Middle Street Manor's terugvoer

Thanks for your kind words George!!!!
Was great having you guys stay over with us.
Hope to see you guys again in the near future!!
Stay Safe and have a stunning 2021

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Melanie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met vriende

Lovely stay, Elmien and staff went out of their way to make our stay fantastic!

See stars.

Sannel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sannel S
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie, met pragtige gesinskamer!

Middle Street Manor is 'n pragtige, luukse gastehuis, die kamers is baie skoon, en alles het perfek gewerk. Baie dankie vir 'n lekker nagrus.

Anna V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Fritz B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Baie netjies, gerieflik en skoon.

Louise P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Het veilig en tuis gevoel.

Alles was uitmuntend.

Pieter P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle genoeglike oornagplek.

Puik oornagplek in ‘n stil woonbuurt wat onvoorwaardelik aanbeveel word.

Paul V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, rustig, skoon en netjies!

Baie goeie verblyf. Plek was pynlik netjies. Beddegoed en kamer was skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Parkering was veilig en die tuin het 'n rustige ontspanne atmosfeer geskep.

Arthur E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend na lang dag op die pad.

Heerlik geslaap en gerus na lang dag op die pad. Baie vriendelike diens van die eienaar en netjiese skoon kamers. Rustige atmosfeer.

Marie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netjies en veilige verblyf met heerlike speelplek vir die kinders.

Thinus G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Gesin met tieners

Oase na 'n lang rit.

Ruim, skoon kamers, swembad lekker vir afkoel na lang warm dag in kar.

Wynand V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Excellent!

Wonderful place for a stop over. Would recommend to any and all.

Oliver L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver L
Gesin met tieners

Dit het my verwagtinge oortref, dit is 'n baie oulike instansie.

Ons is beïndruk met die standaard en dit is beslis 'n juweel in Graaff-Reinet. Die matrasse was 'n bietjie hard vir my vrou en die yskas in die een kamer het nie gewerk nie, maar ons sal beslis weer hier bly as ons deur Graaff-Reinet kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Surpassed expectation, very nice establishment.

We were surprised by the standard, a gem in Graaff-Reinet. The mattresses were a bit hard for my wife and in one of the rooms the fridge did not work properly (nr 5) but we would definitely stay there again if we were looking for a place in Graaff-Reinet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende verblyf.

Sien sterre.

Natasja G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja G
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Ons kamer was netjies, skoon en modern. Sal defnitief weer by Middle Street Manor oorslaap.

Kobus T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Baie lekker verwelkoming. Die kamers is gerieflik en netjies. Pragtige tuin met braai-area en veilige parkering.

Jennifer C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owner who even made dinner reservations for us.

Lovely accommodation and garden.

Hannes D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Ons het baie lekker by Middle Street Manor oorgeslaap. Die kamer en geriewe was uit die boonste rakke. Die ontbyt was goed, maar nie vyfster nie. Die administrasie en bestuur was goed en ons is deurgaans vriendelik ontvang en op ons gemak laat voel. Ek kan Middle Street Manor aanbeveel.

Nellie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Klein oase in die warm Karoo.

Die ontvangs was warm en vriendelik. Die gasvrou het ons bygestaan met inligting oor die dorp en baie behulpsaam met die bespreking van ons ete by die restaurant.

Wim K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Gesin met tieners

Baie lekker oorgeslaap en sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Olivia P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n aand of twee se oorslaap op pad Kaap toe.

Baie mooi perseel, kamer, swembad en braai-area waar jy lekker kan ontspan. Die gasvrou is vriendelik en hou van gesels. Die ontbyt was smaaklik, maar nie vir ons die geld werd nie.

Carlie P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en mooi gastehuis.

Vriendelike en gasvrye personeel maak dit 'n plesier om by die gastehuis te bly.

Vanette J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanette J
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig, lekker warm kamers vir winter.

Kamers baie modern, mooi skoon tuin en veilig parkeerplek. Was baie akkommoderend met 2 klein kindertjies en hulle het ons vroeër laat inklok sodat ek nie in die koue hoef te gesit het terwyl my man moes werk nie. Lekker warm komberse, aircon en DStv. Tuin mooi onderhou.

Chanelle H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pet Friendly and Homely.

This was a lovely stay with well planned rooms and a space for our 4 legged children to stretch their legs. Lovely calm neighborhood with divine rooms. A must for any one going though or needing a sleep over place.

Len D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, veilig en goeie, vriendelike ontvangs.

Soos bo. Veilige verblyf.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!