Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wilma R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend. Die akkommodasie was puik en ons is vriendelik verwelkom. Melk en koue water in die yskas. Die aircon was so welkom. Die swembad is pragtig skoon en die kinders het heerlik baljaar. Beddens en kussings van puik gehalte. Ons het heerlik geslaap en was verfris en reg om ons reis voort te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Thanks so much, Wilma! It was lovely to have you and the family stay over with us. All the best for 2026. Hope to see you back in the near future. Kind regards, Mara

Genevieve N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, en vervrissend. Baie lekker gebly, die plekkie was netjies en skoon, baie privaat met die voorstoep en stoeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie aangename verblyf. Heerlike gekuier. Swembad groot bonus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Hi Johan, It was lovely to have you stay over with us. The weather has been so hot—so yes, the pool does its thing! Wishing you all the best for 2026. Kind regards, Mara

Iain G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect base to explore Graaf Reinet. They couldn't have been more accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Was great to meet you guys! All the best for 2026. Kind regards, Mara

Jacob P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing and clean. The host is really friendly and the room is well presented with pristine linen and towels. There is even coffee and a small fridge. The town is very pretty and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Thanks for your kind words! Was great meeting you all. Everything of the best for 2026. Kind regards, Mara

Graeme C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie gerieflik. Baie gerieflik. Veilig. Skoon. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en sal die gastehuis aanbeveel. Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons kamer was gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was 'n rustige omgewing en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verdi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik en ruim. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer met 'n mooi stoep is ruim. Alles was mooi skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Middle Street Manor
Thank you for your kind words. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the future. Kind regards, Mara

Sarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie ruim en netjiese kamer. Lieflike tuin en swemarea. Ons het baie lekker gebly. Rustig en mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Middelstraat Manor beslis een van die beste gastehuise in Graaff-Reinet. Aangenaam, skoon en uiters gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmien
Middle Street Manor
Thanks so much for your kind words. Everything of the best for 2026 to you and your family. Kind regards, Mara

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang