Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en dit maak dit 'n heerlike oornag-stopplek.

Dié verblyf beskik oor 9 eenhede en bied verblyf aan 23 gaste. Geriewe sluit 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in. Geriewe op die perseel sluit in: gemeenskaplike braai-area, eetkamer waar ontbyt geniet kan word teen 'n ekstra koste, sake-geriewe, kredietkaartgeriewe, daaglikse skoonmaakdienste en 'n swembad.

Die instansie is kindervriendelik. Let asb. daarop dat rook streng verbode is in die gebou.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma R
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Die akkommodasie was puik en ons is vriendelik verwelkom. Melk en koue water in die yskas. Die aircon was so welkom. Die swembad is pragti...
Sien meer
Des 2025
Genevieve N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, en vervrissend. Baie lekker gebly, die plekkie was netjies en skoon, baie privaat met die voorstoep en stoeltjies.
Des 2025
Johan H
Saam met vriende
5.0
Baie aangename verblyf. Heerlike gekuier. Swembad groot bonus. Dankie.
Des 2025
Iain G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect base to explore Graaf Reinet. They couldn't have been more accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jacob P
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and clean. The host is really friendly and the room is well presented with pristine linen and towels. There is even coffee and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Middle Street Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang