Midway en Route
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of individue wat bereid is om 'n eenslaapkamerwoonstel te deel. Dit het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Elke bedkassie het 'n proppunt wat dit maklik maak om jou toestelle te laai. Die bedlampies het batterybolle vir tye van beurtkrag. Die eenheid het 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. 'n Gasstoof en lugbraaier vir is beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Stapelbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenhede is in 'n oopplan-styl ontwerp en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en wasbak, terwyl die toilet apart is. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, asook USB-laaiers aan elke kant van die bed. Die eetarea kan dien as 'n werkstasie met 'n aangewese kragpunt. Daar is ook gratis hoëspoed-WiFi en 'n slim-TV met Openview, asook waaiers en elektriese komberse en 'n verwarmer vir die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ysassie insluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Olienhout Avenue, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang