Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midway en Route

Selfsorg
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 'n gesin of gaste wat 'n eenslaapkamerwoonstel wil deel. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke bedkassie het 'n kragpunt en die lamp het liggies wat tydens beurtkrag werk. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eenplaatstoof toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 en 'n rusbank.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elk van hierdie 2 eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie in elke eenheid is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenhede het USB-koppelpunte aan albei kante van die bed, en die eetarea kan as 'n werkstasie gebruik word met sy eie kragpunt. Gratis hoëspoed WiFi en 'n slim-TV met OpenView is ook beskikbaar. Daar is plafonwaaiers vir die somer en elektriese komberse en 'n verwarmer vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olienhoutlaan 15, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa746eb8fab38117bfb0d6d7be4ec47de6e9bc0895b4c9e457af8412263313f1a8a91ed09e7dee34ec464f2e3431cbf8e5952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 15 Olienhout Avenue Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.283175599742 29.140800833702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem