- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mielieblaar & Koringaar is in die klein dorpie Bultfontein geleë.
Verblyf word in 2 individueel versierde oornagkamers gebied. Beide kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster en strykplank, yskaste, waaiers, haardroërs en gratis WiFi. Badhanddoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Veilige parkering is beskikbaar. 'n Ontbytmandjie is daagliks beskikbaar.
Bultfontein lê in die hartjie van die Vrystaat met een van die grootste silokomplekse in die suidelike halfrond. Die dorp het 'n paar goeie restaurante, 'n koffiewinkel en selfs 'n kwekery. 'n Rustige oornagplek vir enige reisiger.
Let asseblief daarop dat daar honde op die perseel is. Rook is verbode op die perseel.
Ons gebruik sonkrag, dus beurtkrag sal ons nie beïnvloed nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Gaste dink Mielieblaar & Koringaar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang