Beskrywing
Die oopplankamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stort en wasbak. Daar is ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV en dit lei na 'n stoep wat op sy beurt na die gemeenskaplike swembad lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en is by die hoofhuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang