+86
Selfsorg in Buffelstad

Milkwoodbend Farm Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Arnott M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Well worth it. Loved it! Peaceful. Our host was extremely helpful and available at all times. Will definitely return. Thanks for an awesome weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Best place to be at peace. If I had the option to timeshare or purchase a unit. This place is just peace and love with privacy. I can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

N bucketlist plekkie om te sien. Absoluut iets om te beleef, die plekkie is bitter oulik. Ons het 'n toergits gehad (’n hond) wat net wil saamgaan straat toe, die hond was soos ons eie vir die twee dae se verblyf. Op baie kort kennisgewing moes ons plan maak vir nog 'n nag vroe, die eienaar kon ons gelukkig uithelp en het ons tuis laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Beslis een vir die boeke gewees! Rustige atmosfeer met 'n privaat strand. Heerlik gebly! Alles wat nodig was, is beskikbaar in die karavaan. Badkamer is gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisella M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Awesome! Wat 'n awesome plek. Ons het so lekker gebly. Dit was 'n onvergeetlike wegbreek. Sien julle definitief binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

The beach was amazing, friendly, safe but not very clean. We visited this past weekend and overall had a lovely time, especially thanks to the beautiful beach. It was incredibly clean, safe, and perfect for relaxing. Our two pugs absolutely loved it, which made the experience even more special. However, there are some important areas that need attention, particularly regarding cleanliness inside the accommodation. The cutlery and mugs were not cleaned properly upon arrival — we had to soak and wash everything thoroughly before using it, as there was visible old coffee residue and food stuck on utensils. We also had an unpleasant experience in the room when we encountered a large spider. While my husband and I were trying to find it, we had to move the mattress and bed base, and unfortunately discovered that underneath had not been cleaned in quite some time. There was a significant buildup of dust and, along with old items like socks, other visitors' lip balm and something that was stuck to the floor, which was quite off-putting. We just left it; we did not want to touch it. Additionally, the tablecloth provided was very dirty (food stains) and looked like it hadn’t been washed in a long time. With better attention to cleaning and housekeeping, this place could truly match the beauty of its surroundings. The location itself is wonderful, but the cleanliness needs to improve to make the stay comfortable and up to standard. I do not know if other accommodation is cleaner, but No 9 was not clean at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jolindie
Milkwoodbend Farm Resort
Hi Lianke Dankie vir julle terugvoer. Daar was duidelik 'n probleem met die skoonmaak van julle eenheid. Ons verwelkom enige terugvoer sodat ons kan verbeter op die diens wat ons lewer. Baie dankie

Sanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2026

Die strand was ongelooflik lekker, maar julle sal moet kyk na die skoonmaak. Die plekkie is baie goed geleë, maar die karavaan was nie goed skoongemaak nie. In die een bed was daar sand tussen die lakens, so ons moes 9 uur die aand met aankoms die hele plekkie eers skoonmaak voordat ons kon gaan slaap het, na 'n 13 ure trip.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Winnie-Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquil and relaxing. We thoroughly enjoyed our stay in Unit 9. We loved the relaxing atmosphere and the fact that it was dog friendly. Access to the beach is close by and we enjoyed our walks along it. We will be back to recharge our batteries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hidden gem! Dit was vreeslik lekker en baie mooi! Dis die mees oulikste opset, pragtige natuurskoon. Heerlike bed en beddegoed. Kan nie wag om terug te gaan nie! Alles was net so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wow! Baie lekker, pragtige, veilige strand en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
35 % AF
R1 100 R715
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
35 % AF
R1 100 R715
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
35 % AF
R1 100 R715
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b1139824ab13934925db0fc5e527695cc870ceac049a9a4a82c817815fa221ac15a19764335a16ad100df0ee0367d028b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R715 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Farm 528 Schaffli Road 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.861905106598 28.107568323612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang