Milner Avenue Units
- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekerstadion en naby al die besienswaardighede om Gqeberha (Port Elizabeth).
Daar is 5 selfsorgeenhede met beddegoed. Handdoeke word nie voorsien nie. Elke eenheid het 'n badkamer, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke woonstel bied gemaklike beddens en linne word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV en die kombuisie is met 'n mikrogolf, 1 stoofplaat, 'n ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n en suite-badkamer. Die TV het sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Hierdie selfsorgeenhede is naby die Greenacres-winkelsentrum en die Mercantile-hospitaal. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 163
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Milner Avenue Units het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang