Port Elizabeth Akkommodasie by Milner Avenue Self-Catering Units | LekkeSlaap
+55

Milner Avenue Self-Catering Units

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 125 , Noord-Eind, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R440 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Port Elizabeth geleë. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekerstadion en naby al die besienswaardighede om Port Elizabeth.

Daar is 5 selfsorgeenhede met beddegoed. Handdoeke word nie voorsien nie. Elke eenheid het 'n badkamer, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke woonstel bied gemaklike beddens en linne word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV en die kombuisie is met 'n mikrogolf, 1 stoofplaat, 'n ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n en suite-badkamer. Die TV het sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Hierdie selfsorgeenhede is naby die Greenacres-winkelsentrum en die Mercantile-hospitaal. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Milner Avenue Self-Catering Units
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Milnerlaan 125 , Noord-Eind, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milner Avenue Self-Catering Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 125 , Noord-Eind, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMjU1ZTAxLTk1NTgtNGIzNy1hODE0LWM1NmRkMjBkNWYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R440  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 125 Milner Avenue North End 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.9313999 25.59553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za