Miltons Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 417 KQ Goewerments Plaas, Koedoeskop, Middeldrift Road, Northam, 0360, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Miltons Guesthouse is in die hartjie van Limpopo. Dit is 'n rustige wegbreekplek met 'n huislike gevoel en is ideaal vir gaste op reis of gaste wat die rustigheid van die Suid-Afrikaanse bosveld wil ervaar. Milton's bied hartlike gasvryheid en laat elke gas soos 'n lid van die familie voel.
Die gastehuis het 17 pragtige kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n TV met DStv OpenView, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Buite is daar 'n swembad met 'n uitsig oor die bosveld en buitesitplek.
Nabygeleë aktiwiteite sluit wildkyk in.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Miltons Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 417 KQ Goewerments Plaas, Koedoeskop, Middeldrift Road, Northam, 0360, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
417 KQ Goewerments Plaas, Koedoeskop, Middeldrift Road, Northam, 0360, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang