Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)

Resensies van Northam

3.9 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Northam van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Northam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Northam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Northam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Northam Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Northam

Thulani Game Lodge & Eco Estate bied selfsorg-tente en -chalets in die Waterberge tussen Northam, Koedoeskop en Thabazimbi. Die lodge is op 'n heuwel tussen oeroue maroelabome in die bosveld geleë. Verblyf word ge...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam. Daar is 28 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die eenhede...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam

Northam Lionhill Guesthouse is in Northham, tussen Rustenburg en Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 kamer-tipes wat elk smaakvo...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
B&B in Northam

Avalon Executive Guest House bied B&B-verblyf op 'n wildsplaas 10 km vanaf Swartklip en 20 km vanaf Northam. Die instansie is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, of as oornagverblyf vir diegene wat die omgewing ...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Northam

Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike a...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Northam

Milton's Guesthouse is sowat 7 km vanaf Northam in die rigting van Thabazimbi in Limpopo geleë. Dié gastehuis het 17 luukse en suite-gastekamers. Elke kamer het lugversorging, DStv, yskassie met 'n vrieshokkie, ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam

Hush Guest House is in Northam se middestad en bied 'n rustige wegbreek naby alle geriewe. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers, toeriste en Suid-Afrikaners wat die area wil verken. Elke kamer by dié ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam

Daro Guesthouse is in Northam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dis die ideale huis vir 'n groep familie of vriende. Die huis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, en 2 driek...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Northam

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Om deur Suid-Afrika te toer sonder om 'n draai te maak by Trekpas Safari's sal 'n baie groot jammerte wees. Reis soos die trekboere, daardie vroeë pioniers wat die pad noord gevat het van die suidelike puntjie van ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterberg, Limpopo

The Stables Country Lodge is op die plaas Maroelasfontein en word deur pragtige loodhout- en maroelabome omring. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid voëls en wild en is 45 km van Thabazimbi en 30 km van Northa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bojanala, Limpopo

Boschkop Farm - Kingfisher is naby Northam in die Noordwes. Kom ervaar die Afrika-bosveld in hierdie privaat wild-lodge 135 km buite Pretoria. Ongerepte natuur, wild en 'n ryk voëllewe kan vanuit dié eenheid op di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld en is ongeveer 154 km van Pretoria se middestad af. Hierdie kliphut is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes, weg van di...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR4 700
R3 525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dis die perfekte wegbreekplek uit die stadsgedruis. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Mount Marula Game Lodge bied tenthuise en is op 'n plaas in Thabazimbi geleë wat in privaat besit is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die bos, terwyl hulle die unieke verskeidenheid ...

Vanaf
R4 562
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

aha Ivory Tree Game Lodge is in die Pilanesberg wildreservaat geleë en bied B&B-verblyf of verblyf met alles ingesluit aan gaste. Die wildlodge is ideaal vir gaste op soek na 'n lekker bosveld-wegbreek. Verblyf be...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za