Beskrywing
Plaashuis 1 beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Dié eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaashuis 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte sitarea en 'n badkamer met 'n stort. Dié eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaashuis 3 het 'n uitsig op die berg. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Hierdie eenheid het 'n sitarea en is met 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaashuis 4 bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaashuis 5 is 'n privaat, eenslaapkamer-eenheid en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot bad en 'n opsionele stort. Hierdie eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Hierdie eenheid is aan die agterkant van die gastehuis geleë en bied 'n uitsig oor 'n klein Koningprotea-boord en is wonderlik vir voëlkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oorspronklike ou skuur is in ruim vertrekke omskep. Dié kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. DStv en WiFi word voorsien. Daar is 'n pragtige stoep wat 'n uitsig oor die die Macadamia-boord bied. 'n Gemeenskaplike kombuis en eetarea is vir hierdie eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oorspronklike ou skuur is in ruim vertrekke omskep. Dié kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. DStv en WiFi word voorsien. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis en eetarea is vir hierdie eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oorspronklike ou skuur is in ruim vertrekke omskep. Dié kamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. DStv en WiFi word voorsien. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis en eetarea is vir hierdie eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n aparte ingang en 'n salige uitsig oor die berg. Hierdie oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige bad en stort. Dit is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. DStv en WiFi word voorsien. Daar is 'n stoep met braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis en eetarea is vir hierdie eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf .
Huisreëls
Rook is in elkeen van die kamers verbode, maar word buite in die tuin toegelaat.
Laat aankoms, ná 20:00, moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang