Misty Mountains
54 resensies
Gastehuis
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witvlagweg 17, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond.
Die instansie het 5 plaashuise wat elkeen 'n uitsig bied en stalkamers. Elke eenheid het 'n mikrogolf, yskas, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n patio met braaigeriewe.
Daar is gratis WiFi vir al ons gaste.
Misty Mountains is in die hartjie van die Soutpansberge wat bekend is vir unieke biodiversiteit. Louis Trichardt is naby die Thohoyandou-, Punda Maria- en Pafuri-hekke van die Krugerwildtuin. Die Venda Sacred Forest en -watervalle is naby, so ook die Albasini- en Nodonidamme.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 54 resensies vir Misty Mountains
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Witvlagweg 17, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Misty Mountains het ’n uitstekende ligging
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witvlagweg 17, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom