6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
ML Views is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in St. Helenabaai en bied slaapplek aan 6 gaste. Hierdie vakansiehuis is naby die strand en bied 'n uitsig oor die see vanaf die slaapkamer, kombuis en leefareas.
Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer het 'n balkon wat spog met 'n pragtige uitsig. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed elk. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n balkon met 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi en eksklusiewe DStv is beskikbaar. Die huis het ook 'n motorhuis met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink ML Views het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang