M&M Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zelda D
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Allee daar wat jy nodig het. Baie lekker gebly en sal volgende keer definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Lekker bly plek. Baie lekker gebly en gaan beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raoul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very much recommended! Very spacious and clean facilities, in a very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Ons nuwe gunsteling blyplek as ons in die area is. Stil, skoon en gemaklike bed. Baie gemaklike beddens en kussings. Skoon en netjies en elke dag vars, skoon handdoeke gehad. Ligging was bietjie verder uit, maar die stilte maak op daarvoor. Kar veilig agter motorhek toe. Ons het 'n nuwe gunsteling gekry wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies, baie goeie gasvryheid van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf. Vir 'n beter vakansiebestemming kon ons nie vra nie. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Eienaar en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Dis 'n lekker stil en veilige area. Baie dankie aan M&M.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Ons het lekker gebly in die ruim en netjiese verblyf. Die verblyf was baie aangenaam. Dit is 'n baie netjiese en ruim eenheid. Ons het regtig lekker gebly. Dit was ook baie gemaklik met ons voorskoolse kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2024

Not what was expected. Too far from everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Dennis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Goeie waarde. Het baie lekker gebly, goeie mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Gadstoof, load shedding is not a problem. Om te oornag of twee of op 'n sakereis is dit absoluut die moeite werd, goeie diens en vriendelikheid, diens puik, beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robbin Rif, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44c91d0d2648c2f8786b1bf18e30746fc0040b4b1e48421941e8b520045e164e5445f3c77e05a407794090f56fdd497e4aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 15 Robbin Rif Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.744256356137 32.081568284746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang