2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mngazana Adventures, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mngazana Hideaway skuil in die hartjie van die Wildekus en bied 'n rustige toevlugsoord omring deur die natuur. Die eiendom word omhels deur welige plantegroei en bied 'n privaat en rustige wegbreek. Dit is net 2 minute se stap vanaf die Mngazanarivier en 10 minute se stap vanaf die strand, wat dit ideaal geleë maak vir beide ontspanning en avontuur.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gemaklike rusbanke.
Gaste by Mngazana Hideaway kan 'n verskeidenheid doendinge geniet, insluitend begeleide kajakvaarte deur mangrovewoude, snorkel, skilderagtige staptogte, voëlkyk, rivier- en diepseehengel, asook sonsondergang en riviervaarte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Mngazana Adventures, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink Mngazana Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mngazana Adventures, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang