Modern 6 Sleeper With Ocean Views
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 South Beach Road, Unit 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Modern 6 Sleeper With Ocean Views is 'n pragtige, ruim woonstel in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs KwaZulu-Natal se Noordkus. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n seewegbreek soek.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste kan op die balkon ontspan en 'n asemrowende see-uitsig geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 South Beach Road, Unit 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 South Beach Road, Unit 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang