+21
Selfsorg in Oos-Londen

Modern Executive Villa

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Ad S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Apr 2026

Nie waarde vir geld. Nee ons het nie, daar is slaapplek vir 6 mense, maar daar is net 1 glas waaruit ons kan water drink. Die kinders moes uit wynglase hul melk drink. Die stoof is so vuil en geroes dat ons nie wou kos maak op dit nie, en so die oond ook. Die kombuis kaste is oud en vuil, mens wil niks inpak nie. Die kaste se hout is geswel en dit lyk regtig sleg. Die beddens het nie een fitted sheet op nie. Die toilet sitplekke is heel ander kleur. Die blind in die badkamer is gebroke en hang net daar. Die WiFi is so swak dat alhoewel daar 2 x TV's in die huis is, kan jy niks stream nie of iets kyk nie. Daar is water merke of iets teen die een muur waar die TV staan. Dit was nou regtig nie die geld werd om daar te bly nie!

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Ridge Road, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5a7ab83d53dc8fdd3dec14d3821bfbf1cf219675d4bfa10c95be7ec7ae6fb1436443d5260a381914b5d49f65b9a31aa4b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 6 mense 1 5 1 2 1 Ridge Road Coralwood Apartments 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.96035402854 27.933427036749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang