+24
Selfsorg in Century City

Modern Gem with Pool and Balcony

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,282.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Nie troeteldiervriendelik nie
Rook nie toegelaat nie
Vir verblyf langer as een week bied ons 'n gratis weeklikse of middel-verblyf skoonmaakdiens.
Bykomende skoonmaak- of wasgoeddienste kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Ons verskaf linne, handdoeke, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe vir u gerief.
'n Pak-en-speel-/reisbedjie is op versoek beskikbaar teen 'n toeslag van R50, onderhewig aan beskikbaarheid ten tyde van bespreking.

Let asseblief daarop: Die balkon word tans waterdig gemaak. Alhoewel dit steeds bruikbaar is, het dit tans nie teëls nie as gevolg van 'n bouvakansie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 14 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 8 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 8 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 196
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 196
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 196
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Northbank Lane, Majorc Island Club, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973f863888b4fc1116a9e4a0b47778217af70d674dcd156b973721b61698a66137e2af877166f74b370f0a807311c122739b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 196 per nag, vir 6 mense Northbank Lane Majorc Island Club 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.892878 18.507945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang