Modern Muse 2BR
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Regent Road, Seapoint, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 608 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Modern Muse 2BR bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Seepunt, Kaapstad, en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en en suite-badkamers, beide toegerus met storte, wasbakke en toilette, waarvan een 'n bad het.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, Nespresso-masjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n TV, asook WiFi-geriewe, sowel as 'n eetarea wat perfek is vir maaltye. Die eenheid het 'n UPS om WiFi aan te hou tydens beurtkrag.
Die woonstel het 'n klein balkon met uitsig oor die hoofpad.
Parkeerplek van die straat af beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 77 Regent Road, Seapoint, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Modern Muse 2BR het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Regent Road, Seapoint, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang