Modern Sea Point Micro Apt | Pool & Ocean Oasis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Sea Point is geleë in Seepunt, Kaapstad, naby hoofroetes en ander geriewe.
Hierdie mikro-oopplan-woonstel bied 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser vir u gerief. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke, 'n TV en WiFi, en lei na 'n balkon.
Daar is 'n waskamer op die perseel vir gaste om te gebruik, sowel as die gemeenskaplike dakswembad met 'n uitsig oor Tafelberg.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in e-fietsry op die promenade, valskermsweef vanaf Seinheuwel, 'n inkopietog by die V&A Waterfront, of bloot die Kaapse kultuur en die kookkuns wat dit bied, te geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang