Modern Sea Point Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Sea Point Studio is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ontspanningsarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon met uitsigte oor Leeukop geniet. Seepunt-promenade is ongeveer 200 m weg, met ander geriewe in die nabyheid. Besienswaardighede sluit in die V&A Waterfront, DHL-stadion, Green Point Park, Oranjezicht-mark en die Kaapstadse middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, The Flamingo, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang