Modern Seaview Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Modern Seaview Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n wegbreek aan die kus en die kompleks het direkte toegang tot Pollock-strand.
Dié stylvolle woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek 'n platskerm-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks het 'n swembad en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Modern Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, 35 Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang