- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Moegatle Akkommodasie is op 'n wildplaas 30 km buite die dorp Brits geleë. Moegatle is in 'n rustieke bosveld-omgewing geleë.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 7 permanente safaritente en kampeerplekke met elektrisiteitspunte en ablusiegeriewe.
Die safaritente beskik oor enkelbeddens, elektrisiteit en waaiers. Die tente is naby ablusiegeriewe, die swembad en kroeg geleë.
Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, braaigeriewe en 'n kroeg met 'n grootskerm-TV. Aktiwiteite op die plaas sluit in wildritte, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsroetes. 'n Klein funksielokaal is beskikbaar vir troues, jaareindfunksies, verjaarsdae en ander byeenkomste.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Moegatle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang