Mofifi Cottage
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die plaas kan nie met 'n voertuig met 'n lae vryhoogte bereik word nie.
Dié kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik dus geen elektrisiteit nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 km vanaf R509, Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom