Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.
Prys sluit in
- Tweeslaapkamer-selfsorg-chalet
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Een-slaapkamer Selfsorg Chalet
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Stapelbed Rugsakreisigerskamer
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Swembadhanddoeke word nie voorsien nie. Gaste word aangeraai om hul eie saam te bring.
WiFi is beskikbaar in alle eenhede.
Daar is geen stryk en geen lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die Lodge toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies aangegaan tydens hul verblyf.
Mogodi Lodge Management aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige besering of verlies van eiendom wat tydens verblyf opgedoen word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kowyns Pass Road, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang