+18

Mogol River Lodge

66 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Portion 10, Werkendam Road, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Mogol River Lodge is op 'n eiland 5 km buite Lephalale geleë.

Verblyf word in 11 chalets gebied. Elke chalet het 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die chalets het lugversorging en sekere DStv-kanale, en word daagliks skoongemaak. 6 van die chalets het 'n tuin en front noord.

Die hooflodge het 'n pragtige eet- en kroegarea waar 'n heerlike ontbyt of aandete geniet kan word. Ontbyt en aandete moet bespreek word. Daar is 'n braai-area genaamd Die Kraal, met 'n kroeg en toiletgeriewe. Die Kraal kan vir 'n familiebyeenkoms of 'n funksie bespreek word.

Daar is 2 damme op die eiendom waar gaste op 'n vang-en-vrylaat-basis kan visvang.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Louret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 10, Werkendam Road, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Mogol River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 332
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 332
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 332
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 10, Werkendam Road, Lephalale, 0555, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZjBjYjgxLTUwMzctNDQ4My1iMTEyLWQ2Y2JlYjlhZGE2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 332 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Portion 10 Werkendam Road 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -23.665356 27.756971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang