Mokuti Etosha
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 244 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, Etosha National Park, Namutoni, Osjikoto
- Vanaf R8 164 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mokuti Etosha is 40 m vanaf die Etosha Von Lindequist-hek in Namibië geleë en bied 'n kontemporêre safari-lodge-ervaring met moderne gemak en Afrika-geïnspireerde ontwerp.
Die lodge bied 'n verskeidenheid kamers, elk met gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met linne en handdoeke, 'n lessenaar, 'n klerekas, 'n sitarea, 'n TV, lugversorging, minibar, kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe sluit in drie swembaddens, Itulye Restaurant, SkyBoma verhewe bos-eetplek, die Enota Safari Bar, Omulilo Spa en 'n gimnasium. Gaste kan begeleide wildritte, boswandelings met die Hai//om-mense, voëlkyk en besoeke aan die Ontoka Reptielpark geniet.
Die lodge bied ook lokale vir konferensies, troues of geleenthede, met plek vir 25-130 gaste, wat dit geskik maak vir beide ontspannings- en sakeverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
O&L Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- C38, Etosha National Park, Namutoni, Osjikoto
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 244 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, Etosha National Park, Namutoni, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang