Montagu Villa 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is 7 dae na vertrek terugbetaalbaar indien alles in orde is by die eenheid.
Gaste kan later inklok indien hulle vooraf reël.
Bykomende fooie sal gehef word in die geval van enige van die volgende situasies:
As gaste in die eenheid rook
As die skottelgoed nie voor vertrek gewas is nie
As gaste nie die eenheid sluit nie
As gaste nie die sleutels met vertrek terugbesorg nie
As gaste na die inkloktyd opdaag
As meer gaste as wat bespreek is, die eenheid beset
As daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
As troeteldiere sonder toestemming in die eenhede is
Enige breekskade of tekortkominge
Enige oormatige geraas of steurnisse wat veroorsaak dat die bure kla
As gaste die inhoud van verskillende eenhede meng, bv. eetgerei en breekware, ens.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang