- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Monzi Safari Lodge bied 4-ster luukse selfsorgverblyf en is geleë op 'n lietsjieplaas 18 km vanaf St. Lucia.
Verblyf by Monzi Safari Lodge bestaan uit 4 houthutte, 'n bungalow en 'n huis met 3 slaapkamers. Alle eenhede is selfsorg met 'n privaat badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis met basiese geriewe vir die voorbereiding van maaltye.
Elke hut het lugversorging en spog met 'n privaat dek met 'n plonspoel en braaigeriewe. Monzi Safari Lodge het ook 'n gaste-sitkamer en 'n toerisme-toonbank by die ontvangs, en daar is veilige parkering vir motors.
Die lodge is die ideale plek vanwaar die omliggende gebied en wildreservate verken kan word. Die lodge is ongeveer 30 minute se ry vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gwendelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Monzi Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang