Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monzi Safari Lodge

Houthut
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huisie is 'n houthut met 'n grasdak en het slaapplek vir 'n paartjie. Die houthut beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die solderarea. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en ander toebehore. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n sondek buite met 'n privaat lapa, plonspoel en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-houthuisie
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié houthut beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer en het lugversorging. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingeirg en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het direkte toegang tot die en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander toebehore. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV en dit lei na 'n sondek buite met 'n privaat lapa, plonspoel en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-houthuisie
Vanaf
Vanaf R2 645
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 van hierdie drieslaapkamer-huisies. Elke huisie beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede en derde slaapkamer elkeen 2 enkelbeddens het en 'n badkamer deel. Elke huisie het 'n kombuis met basiese toebehore, 'n sitkamer en 'n privaat sondek met 'n plonspoel en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-huisie
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse drieslaapkamerhuis is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie. Elke slaapkamer het lugversorging. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamers het 'n bad, stort en toilet. Die ruim kombuis is met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, oond, stoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te ontspan. Daar is ook 'n TV en WiFi. Gaste het toegang tot 'n swembad en tennistafel. Buite kan gaste die privaat swembad met ingeboude braaigeriewe geniet. Die stoep bied oorgenoeg sitplek en sonstoele met asemrowende uitsigte oor die omliggende lietsjiebome.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L337-pad, Monzi, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d430ffb4913d31513df3a298dbeabf2c76e798fd5ff9a98981bc4bfb81e670333068738ec7d38733f1221a5172e081edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 L337 Road Monzi 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.43642127674 32.300923168659