Moonflower Cottages - Garden Cottage 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Stiltetyd is daagliks van 22:30 tot 07:00.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Parkeerplek is gereserveer vir betalende gaste.
Al die eenhede is nie-rook, gaste is egter welkom om buite in die tuin te rook.
Daar is troeteldiere wat op die perseel bly.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang