4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 49 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Morendat House bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n opgeknapte huis in ’n stil straat in die hartjie van Graaff-Reinet.
Dié huis is smaakvol versierd en het geelhoutvloere, hoë plafonne, en dik mure om die koel lug binne te hou. Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is met ’n yskas, oond en stoof asook ’n skottelgoedwasser toegerus.
Die huis het ’n geplaveide binnehof met braaigeriewe en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die straat.
Die huis is naby restaurante en winkels.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nilene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 272
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 49 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Morendat House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang