Graaff-Reinet Akkommodasie by Morendat House | LekkeSlaap
+9

Morendat House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Morendat House bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n opgeknapte drieslaapkamerhuis in ’n stil straat in die hartjie van Graaff-Reinet. Die perseel is naby verskeie restaurante en winkels geleë.

Dié huis is smaakvol versierd en het geelhoutvloere, hoë plafonne, en dik mure om die koel lug binne te hou. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elkeen het ’n badkamer en lugversorging. Daar is ook ’n kombuis en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het ’n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof asook ’n skottelgoedwasser.

Die huis het ’n geplaveide binnehof met braaigeriewe en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Morendat House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Morendat House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Morendat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARXNLkkF89FBXgZGcVQnYKBubg4ec83u3K8zNoFC2vlUOcZUvwu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 6 persone) 12 5 1 5 49 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -32.249585105851 24.531053507935
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za