+32
Selfsorg in Wes-Rand

Motubane Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lucretia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n Stukkie hemel op aarde. Die aanwysings na Motubane, soos gedeel deur Drienie, het ons tot reg voor ontvangs gebring. Met die intrapslag was ons gul verwelkom deur Drienie en haar man, en natuurlik die pragtige tuin. Die plekke is slim ingerig, met baie aandag aan die detail, bv. vars blommetjies op ons waslappe, 'n sjokolade op die bed, ens. 'n Lekker plek om die batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanyane M
1 nag
5.0
Des 2025

Secluded retreat. The lovely hosts were warm and welcoming. This location is secluded and offers a very serene space with scenic views. The unit has all essentials which makes for an easy stay. There's plenty to do while taking it easy, picnic on the premises, boma nights, breathtaking hiking trails, bird watching or simply just immersing yourself in a private tub, which is cleaned with each booking. The accommodation has visible and clear communications around the unit, with the guests within close proximity of the hosts in case of any emergency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die gashere is baie vriendelik met uitstekende diens. Hulle plek is uitstekend. Die doel vir die wegbreek was vir 'n naweek van rus en rustigheid. Dit was inderdaad wat ons beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful. Amazing host. Beautiful place. Will definitely return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uniek, persoonlik, rustig. Drienie was wonderlik. Die klein spesiale touches was so persoonlik en uniek. Bed was vreeslik gemaklik en mens het alles wat jy nodig het. Gaan beslis terug in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drienie
Motubane Guest Farm
Dankie Charmain

Rechard T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Fantastic, hidden gem. An absolute hidden gem. Most amazing stay ever. My new go-to place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drienie
Motubane Guest Farm
Thank you, Rechard. It was lovely to have you as guests. Kind regards.

Marietjie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustigheid. Baie lekker! Ons is vriendelik ontvang en alles is mooi verduidelik. Van ons aankoms tot ons vertrek was alles perfek. 'n Trop koedoes het ons verwelkom en die res van die naweek kon ons nie uitgekyk raak aan die natuurlewe nie. Van die kleinste vlinder (daar was hope verskillende vlinders!) tot die koedoes! Ons is ook deur 'n paar vlakvarke vermaak! En hoe fantasties om in die aand die geroep van jakkalse te hoor! Met die verblyf kan geen fout gevind word nie. Alles is silwer skoon en getuig van uitstekende smaak en kwaliteit. Baie dankie Drienie! Dit was 'n voorreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Drienie
Motubane Guest Farm
Was lekker om julle as gaste te ontvang op Motubane!

Monica H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kom as vreemdelinge en vertrek as vriende . Ons het baie lekker gekuier. Pragtige plekkie. Asemrowende uitsig, moet nie eens praat van die tuin nie, wow is al wat ek kan sê. Altyd gereed vir 'n geselsie om enige vrae te antwoord en hulp met alles en die wêreld se kennis . Dankie vir die sappies en waslappie om ons hande mee te vee, die chokies op die bed en die beskuit. Het reeds julle besonderhede vir 'n kollega gegee. Sal beslis weer kom kuier. Ps. Love love love die klein wegbreek hoekie wat julle het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drienie
Motubane Guest Farm
Dankie Monica, hoop om julle gou weer te sien.

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rusige wegbreek baie naby aan die stad! Uiters goed geleë - baie baie rustig. Baie goed toegerus en lekker bederfies (soos die heerlike beskuit). Privaat afkoel poeletjie by elke eenheid. Braai boma. Naby baie besienswaardighede. Uiters netjies. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsty J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Breathtakingly beautiful! Thank you for the hospitality and the beautiful place. May you be blessed with many more guests to enjoy your haven with!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Drienie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

49 Dolomite Road, Kromdraai, Rietfontein Farm, Muldersdrift, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7f9a8f944a92c5a958fe628dd6803648513b2e26380df0fc08d2834df885d5560a7eeea3dd0c612bf042118b9694500922f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 49 Dolomite Road Kromdraai, Rietfontein Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938194669018 27.758152593554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang