Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Arendskop
- Selfsorg
- Mount Everest
- Selfsorg
- Renoster
- Selfsorg
- Zebra
- Selfsorg
- Aframe/duplex
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eco Cabin
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Daar is 'n 5 km grondpad na Mount Everest Gasteplaas se hoofhek en meer grondpaaie deur die plaas.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, en 'n boete sal gehef word vir rook in die chalets. Geen sigaretstompies of enige vullis mag op die plaas weggegooi word nie. Asbakke en asblikke word by elke chalet voorsien.
Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs indien die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest opgewek en dan na die Kaap uitgevoer.
As gevolg van hoë windspoed, moet asseblief nie handdoeke, breekgoed of enigiets buite onbewaak laat nie, en maak asseblief seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer u uitklok.
Maak asseblief seker dat die vure geblus is voordat u gaan slaap.
'n Spoedbeperking van 30 km/h geld op die plaas as gevolg van wildlewe wat vrylik op die pad rondloop.
Hierdie is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik as gevolg van verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat op gebreekte pype trap en Eskom, wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met sonkrag vir Arendskop. Spinnekoppe, slange, muise en ander diere kan hul pad in die chalet vind. Rapporteer dit asseblief sodat ons hulle veilig kan verwyder.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 55 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang