+73
Selfsorg in Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese kampterrein. Heerlik gekamp, ten spyte van die Midlands reënweer. Netjiese staanplekke met gras en redelike skadu (afhangend van watter een jy kies). Voldoende staproetes vir die fikses en nie-so-fikses. Restaurant op perseel. Ablusieblok was skoon en gemaklik, alhoewel rustiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome place! Peaceful, amazing walks, friendly, clean and neat. Love this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantasties. Was die lekkerste verblyf, so skoon en netjies en heerlike buite areas met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos by hul restaurant! Ons sal vir seker weer gaan! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlike kuier in die groen land van Natal. Heerlik gebly in die groen land van Natal. Berge en rolling hills is baie ontspannend. Dis so rustig in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Mount Park Guest Farm
Thanks so much. We would love to host you again.

Zakhele N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Excellent stay. Comfortable and cosy, a lot of amenities set up around the campsite so you get close access from every spot you decide to camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

It was okay. The roads leading to the guest farm are terrible, and the road at the guest farm is also terrible with rocks sticking out, damaging your car. It's a 1-hour drive from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sally
Mount Park Guest Farm
Hi Sonya, Thanks for your review. We are sorry about the roads. The Farmer's Association is working on the Tourism Association at the moment. We agree that our driveway needs work and we are cementing it this year as one of our improvement programs as money allows.

Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons kinders het die slaap in die permanente tent vreeslik geniet. Dit was een van ons hoogtepunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zacharias (zagrys) W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad. Stel voor 'n klein tafeltjie of bedkassie tussen 2 beddens om klein goedjies op te plaas wat deur die nag benodig mag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madi Mg D
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon. 'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon, 'n pragtige plek waar jy kan ontspan of aktief wees. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal julle vir seker weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Mount Park Guest Farm
Thank you Madi, we would love to have you again!

Koobie N
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Awesome sites and views. It was amazing, suitable to our agenda to complete paintings. Spacious and comfortable. Just needs heaters; it would be a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang