Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Park Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Mount Park Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zacharias (zagrys) W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias (zagrys) W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad.

Stel voor 'n klein tafeltjie of bedkassie tussen 2 beddens om klein goedjies op te plaas wat deur die nag benodig mag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Enkelreisiger

Heerlik gekuier!

Ek het buitengewoon geniet en alhoewel ek nie baie fiks is nie, kon ek deur die kloof tot bo-op die berg stap. Die uitsig is fantasties, selfs al gaan jy net halfpad teen die berg op! Daar is verskeie staproetes wat iets vir almal bied. Die geriewe was skoon en netjies. Daar was vinnige en vriendelike diens by die ontvangs en die restaurant, en almal laat mens tuis voel. Ek sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Linda. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms.

Mount Park Guest Farm
Linda G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Enkelreisiger

Ek het heerlik by Mount Park Guest Farm gekuier en sommer ekstra dag gebly.

Ek het heerlik gekamp. Die geriewe was skoon, netjies met oorgenoeg warm water. Dit was wonderlik om verskeie staproetes te hê om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakreisiger-klas

Die tente het basies niks in. Nooit weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Beste Johan.
Namens die bestuur en eienaars van Mount Park wil ek ons verskoning aanbied dat julle die verblyf in een van ons safari tente nie aangenaam gevind het nie.
Ek sal binnekort met u in aanraking kom.
Groete vanaf die besprekingskantoor.

Mount Park Guest Farm
Ilse B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampeer soos 'n karavaner sonder dat jy 'n karavaan besit - fantasties.

Dis 'n fantastiese idee en opstelling. Die Karavaan is gerieflik toegerus met 'n volledige tent en braaigeriewe. Die eienaars is baie gasvry en gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer. Die ablusiegeriewe is silwerskoon. Daar is 'n gerieflike "tab"-opsie sodat wat jy by die restaurant nuttig of die winkeltjie koop, eers aan die einde betaal word wanneer jy uitklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het in die safaritent gebly. Baie oulike kombuisgeriewe. Die plek is baie netjies. Daar is ook n paar staproetes en mens kan rustig by die dam ook sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adelle.

Mount Park Guest Farm
Marlene R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Pragtige plek en so rustig! Kan dit definitief aanbeveel.

Personeel is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om behulpsaam te wees! Dankie veral aan Marietjie en Shirley :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, rustige plasie in die berge.

Ons het die plaaskuier so baie geniet, dit was baie rustig gewees, met die mooiste uitsig oor die berge, en die pragtige tuine. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Very comfortable and family friendly.

A lot of effort is put in to entertain small children. We have three young children and they were never bored. They could also roam free and experience nature on their own terms. Everything was well thought of and practical. This is the perfect family destination away from the city's hustle and bustle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samukelisiwe S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samukelisiwe S
Gesin met klein kinders

Our stay was wonderful and an absolute pleasure. Nothing feels better than being out in nature.

A family friendly place with a dam for the old fisherman and a beautiful playground for the young ones to enjoy themselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G
Gesin met tieners

Asemrowend!

Uitstekend, rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met interessante geskiedenis.

Ons verblyf was heerlik. Die tuine is onbeskryflik mooi! Die eienaars het ons werklik tuis laat voel, en ek kan die ontbyt by hul restaurant hoogs aanbeveel. Werklik waarde vir geld. Net een versoek en dit is dat die slaapbank in die sitkamer asb. vervang word met 'n gemakliker slaapopsie. Ons het ongelukkig nie tyd gekry om die staproetes te doen nie, hoop om dit met ons volgende besoek te doen. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ria W
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Dit was so sleg dat ons na een dag daar die addisionele onkoste moes aangaan om op 'n ander plek vakansie te gaan hou. Ons hou net een keer per jaar vakansie en het nie kans gesien om 'n week daar te spandeer nie. Ons grootste ongelukkigheid was oor die vuilheid van veral die mat en die sleeper couch. Ons het gegril om te dink dat ons tweeling op die sleeper couch moes slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Ria,

So jammer om van jul slegte ervaring te verneem. Ek het jou probeer kontak om te hoor hoekom jul vroeg vertrek het, maar was nie baie suksesvol nie. Die aangeleentheid sal dadelik die nodige aandag geniet.

Mount Park Guest Farm
Jullian J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jullian J
Gesin met tieners

I will definitely recommend this hidden paradise to anyone who wants a refreshing experience.

Breathtaking views, great hospitality, great food, excellent accommodation and a very competent and friendly staff. Great destination for the whole family, will go back again to this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die berge.

Die rustigheid tussen die berge was wonderlik. Ons het die staproetes geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Ek sal Mount Park aanbeveel vir enige iemand wat uit die stadsgejaag wil kom.

Die akkommodasie was skoon en netjies. Dit is geleë aan die voet van die berg wat pragtig is en die dam waar jy kan visvang is reg voor jou deur. Baie rustige omgewing wat salig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yvette. Dit word opreg waardeer. Ons is bly dat jul die verblyf hier geniet het.

Mount Park Guest Farm
Cindy K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy K
Saam met vriende

Baie lekker gekuier in pragtige omgewing.

Eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie vir 'n heerlike ruskansie in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Mount Park Guest Farm
Catherine C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C
Gesin met klein kinders

Beautiful location and simple but clean accommodation.

We stayed for just one night but found the accommodation to be clean and comfortable and the location to be beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Thank you for the positive feedback Catherine.

Mount Park Guest Farm
Albie R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie R
Gesin met tieners

Presies wat ons gesoek het.

Ons het 'n stil wegbreekplekkie gesoek en dit gekry. Ons het in die Rose Cottage gebly en dit was baie netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer daardie gebied besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die kuiertjie hier by Mount Park geniet het.

Mount Park Guest Farm
Piet P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantasties en wat 'n heerlike stap in die berge.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jul het jul verblyf hier geniet.

Mount Park Guest Farm
Annette B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Ons het in die sprite karavaan gebly en was skoon en netjies. Die ablusieblokke was unisex wat ongewoon is. Maar andersins het ons heerlik gekuier. Die prys het egter van R120 op gegaan na R500, weet nie hoekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons het aanvanklik ons tarief bepaal op R120 per persoon per nag maar later aangepas na 'n per eenheid tarief soos die res van ons behuising.

Mount Park Guest Farm
Antionette D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D
Gesin met tieners

Rustig en salig!

Pragtige gasteplaas, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Hier rus liggaam en siel. Ons sal definitief weer vorentoe hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het lekker by ons gekuier.

Mount Park Guest Farm
Nico B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Dit was rerig awesome.

Dit was baie lekker, almal het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet.

Mount Park Guest Farm
Nardus R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus R
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker rustige en pragtige omgewing; net reg om heerlik uit te rus.

Verblyf: dit was oulik ingerig en groot genoeg vir 4 mense. Die woning het alles wat mens nodig het om gemaklik en rustig te kan bly. Die omgewing en tuine is pragtig en goed versorg. Rustig vir die siel. Dit is ook goed geleë om ander plekke in die Dargle-vallei op die Midlands Meander ook te kan besoek. Mens kan selfs vir 'n dag see toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering, word baie waardeer.

Mount Park Guest Farm
Estie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Dit was uitstekend.

Sal graag weer wil gaan. Diens was puik. Goeie waarde vir geld. Goed versorgde tuin en kampterrein. Veilig. Ek het alleen in die woud gaan stap en het geensins onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Ons is bly jy het jou besoek hier by ons geniet.

Mount Park Guest Farm
Cathryn C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn C
Gesin met klein kinders

Beautiful setting for a relaxing holiday.

The owners and farm manager Robson were very friendly and made us feel welcome. The gardens and surroundings were breathtaking and we enjoyed hiking on the property. Our chalet was good value for money for our family of four. We will definitely go back there. The birdlife in the area was spectacular too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Thanks Cathryn - hope to see you again.

Mount Park Guest Farm
Bm D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons tweede keer. Eerste keer gekamp. Laaste keer in huisie. Kamp was lekkerder. Huisies te beknop vir vier mense. Die omgewing is pragtig. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdine D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdine D

Pragtige ou huis op 'n pragtige plek.

Baie vriendelike diens en lieflike ou huis. Die staproetes op die plaas is mooi en duidelik uitgelê. Daar is baie om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Dit was heerlik en ons het die sneeu beleef!

Die plekkie was so goed toegerus, lugversorging vir bietjie hitte was daar. Al wat bietjie gepla het was die dubbelbedbank, want die onderdeel is baie hard en die hout maak jou ribbes seer. Verder was dit 'n heerlike naweek. Mens voel veilig en dit is so rustig sonder televisie en in die natuur. 'n Bonus was toe die sneeu begin val! Net bibberend koud, maar heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan die slaapbank. Ons was baie dankbaar vir die sneeu en reën want dit was regtig baie droog. Gaan kyk gerus op ons Facebook bladsy vir foto's van die sneeu.

Mount Park Guest Farm
Sophie W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie W

Amazing chilled weekend.

Wow, what an awesome place for a large group, the farm house is quite something. The fireplaces was GREAT and kept us all warm and cozy. Robson was super. We loved our stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest K
Gesin met klein kinders

Stil, rustig, skoon.

Ons het baie vriendelike, effektiewe en hulpvaardige diens gekry. Dit is skoon, netjies en die eenheid was goed toegerus om gemaklik kos te maak ens. Dit is so 30 min se maklike ry van die N3 af. Selfs die grondpad is nie te erg nie (nie 'n 4x4 nodig nie!). Ons was baie tevrede en sal graag weer daar vakansie hou om stil te raak en te rus! Baie dankie Mount Park Guest Farm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Mount Park Guest Farm
Vicki B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki B
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Dit was werklik pragtig en baie oulik. Sou nie se dat die cabins 4 moet slaap nie, maak dit bietjie beknop, maar andersins was dit baie lekker. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian V
Saam met vriende

Aangename plek en uitstekende diens.

Ons het baie lekker vakansie gehou. Die plek is mooi versorg en het baie vriendelike mense wat daar werk. Die diens is uitstekend. Al probleem is die Yellowood Cottage is bietjie klein vir 5 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Vivian. Ons beplan om ekstra twee-slaapkamer eenhede aan te bou gedurende 2016. Hoop om julle weer hier te ontvang.

Mount Park Guest Farm
Manie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kampplek was baie mooi!

Die kampplek was baie mooi en skoon, ons het ook veilig gevoel. Dit is op 'n PLAAS en ek het die stilte baie waardeer. Ons het 120 voëls daar en in die omgewing gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Perfekte ligging en 'n ongelooflike ervaring vir ons gesin in die berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewaldt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning uit die boonste rakke.

Beeldskone ligging en wonderlike terrein. Die kothuis is baie goed ingerig en ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Beste Dewaldt,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer ons bes om dit vir gaste so aangenaam moontlik te maak.

Mount Park Guest Farm
Chrstie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrstie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, heerlik ontspannend.

Ons dink met aangename herinneringe aan Mount Park Guest Farm. Dankie vir vriendelike diens en 'n netjiese eenheid. Mens ontspan sommer wanneer jy by die hek inry. Pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons streef daarna om dit vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak.

Mount Park Guest Farm
Karen V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig!

Pragtig, stil, rustig. Ver buite die dorp so ideaal om weg te breek. Lieflike staproetes, baie vis in die dam en vriendelike personeel. Wegbreek vir my en my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer!

Mount Park Guest Farm
Francois E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E

Ons het lekker gebly en gekry wat ons verwag het.

Ek en my dogter het baie lekker gekuier. Dis goeie waarde vir geld! Dit was ook baie skoon en mens het veilig gevoel daar. Die omgewing is pragtig. Ek sou graag 'n ietwat groter yskas verkies, veral vir mense wat langer kuier. Die mikrogolfoond het net twee voetjies gehad, wat meegebring het dat mens dit self moes oplig aan die een kant. Dis iets wat eintlik baie maklik en goedkoop reggestel kan word. Dit op sigself kan dalk sekere besoekers afsit. Die stortdeur kort ook aandag. Verder - geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. My man het gaan kyk na die stortdeur, maar kan niks daaraan doen nie - dit is so 'n tipe deur. Die mikrogolfoond is intussen reggemaak. Hoop om u weer hier te sien.

Mount Park Guest Farm
Herma G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sou soontoe wou teruggaan, pragtige wêreld, sal heerlik wees om vir 'n paar dae oor te bly en die Middellande goed te verken.

Ons het eintlik net oorslaapplek gesoek, maar dis verder van die N3 af as wat ons verwag het. Dis eintlik 'n plek waar 'n mens langer moet bly. Die huisie was gerieflik en groot was die verrassing toe ons in 'n pragtige omgewing wakker word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliantly clean and functional.

I had a good nights stay in the self catering cabin. On arrival the cabin looked small from outside but when we entered I was very impressed with the cleanliness which quicly made you forget about the size. The cabin was well stocked with cutlery, crockery etc. Very good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ruskans op pad terug na huis!

Ons het die plekkie uitstekend gevind! Die rustigheid, natuurskoon en die netheid van ons boshuisie was bo verwagting goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Gesin met tieners

Pragtig en nostalgies!

Indien jy wil weg breek van die aldaagse gejaag en ontspan in die vars lug met 'n regte ou plaaskothuis gevoel is die net die plek. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie F
Gesin met tieners

Was stoksielalleen in die kampterrein en dit het ons goed gepas.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thiloshne N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thiloshne N

We had an absolutely spectacular time.

The dirt road to Mount Park needs to be carefully navigated. But when you get there it is serene and well maintained. We were a big group and thoroughly enjoyed ourselves. The facilities are adequate and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Gesin met tieners

Kan nie anders as om te rus nie! Sal aanbeveel vir 'n langnaweek.

Ons het heerlik geurs. Sal die beslis aanbeveel vir 'n langnaweek. Plaas is nog besig om uit te brei. Kan nie wag om te sien wat hulle nog gaan doen met die staproetes en die dieretuintjie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V
Saam met vriende

What a beautiful, peaceful place to stay, staff are friendy and supportive

Will book again for next year's Midmar stay, it is absolutely a winner to stay here with the the maintenance of the surrounding area. Everything here is done with love and not just because it is their job.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en so rustig!

Die plek is so rustig tussen waterstrome en berge, dis pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E
Gesin met tieners

Jewel of a place, central to all you want to see and do on the Midlands Meander.

Mount Park Guest Farm is well kept and cosy. The camping grounds are beautiful, private and the ablution block makes you think of your bathroom at home. The guest farm is very central to all you would like to see and do on the Midlands Meander. It is close to Howick, a bustling town, where you will find all you need and more. It is also approximately 2 Hours from Durban. We just loved our home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem