+73
Selfsorg in Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Mount Park Guest Farm is in die pragtige Dargle-streek van die KwaZulu-Natalse Middellande aan die voet van die Inhlosana-berge geleë. Die diverse kombinasie graslande, inheemse woude en vleilande wat jy hier sal vind bied 'n habitat vir 'n groot verskeidenheid voëlspesies soos die Kaapse papegaai, lelkraanvoël, Knysna-loerie en heelwat meer.

Dit is 'n beesplaas wat ook verblyf in 2 cabins, 2 kothuise, plaashuis, karavaan en kampplekke bied. Sowat 40 hektaar van die plaas se oppervlak is 'n natuurlike woud waar die rare boomdassie bly. Jy mag dalk net gelukkig genoeg wees om hulle kenmerkende roep in die nag te hoor. Die res van die plaas bestaan uit berge, 'n groot, natuurlike vleiland en sommige timmerhout- en graslande.

Die Logger-roete, Dassie-roete, Loeriesvlug, Ystervark-kruip en Luiperdsprong is heerlike voetslaanroetes op die plaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Selma V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese kampterrein. Heerlik gekamp, ten spyte van die Midlands reënweer. Netjiese staanplekke met gras en redelike skadu (afhangend van watter een j...
Sien meer
Mrt 2026
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome place! Peaceful, amazing walks, friendly, clean and neat. Love this place!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sarina L
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Was die lekkerste verblyf, so skoon en netjies en heerlike buite areas met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos by hul restaurant! Ons...
Sien meer
Sep 2025
Liana D
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in die groen land van Natal. Heerlik gebly in die groen land van Natal. Berge en rolling hills is baie ontspannend. Dis so rustig in di...
Sien meer
Feb 2025
Zakhele N
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent stay. Comfortable and cosy, a lot of amenities set up around the campsite so you get close access from every spot you decide ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mount Park Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang