Mountain View Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Ontvang 'n gratis ontbytbewys vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 31 Des 2025.
Prys sluit in
- Lux Suite / Honeymoon Suite
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a tea-and-coffee station, Nespresso machine, microwave, kettle, fridge, media player.
- Deluxe Garden Suite
- Rates displayed are on a self-catering basis with all the facilities you need. The facilities include a tea-and-coffee station, Nespresso machine, oven, microwave, toaster, kettle, air fryer, fridge, George Foreman grill, and a braai pan, media player, TV LED with lots of streaming channels
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas na middernag word nie toegelaat nie.
Binnebraaigeriewe is nie in die Tuinsuite beskikbaar nie, maar 'n draagbare buitebraai is op aanvraag vir beide eenhede beskikbaar. Enige uitstaande saldo's is betaalbaar met aankoms.
Ontbytbewyse is beskikbaar by inklok.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Uitsig Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang