Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kleinmond

Mountain Views

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Kleinmond is die beste plek vir wegbreek. Ons het baie lekker gekuier. Ons is so tussen die berge en die see gewees, baie naby aan die hoofstraat deur Kleinmond en baie naby aan alles. Sal wel net wil aanbeveel dat hulle op die webtuiste spesifiseer dat die plekkie op die tweede verdieping is bo die eienaar se huis en dat dit nie rolstoelvriendelik is nie. My skoonma was darem gelukkig nog in staat om die trappe op en af te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Mountain Views
Dankie, was lekker om julle daar te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek

40 5th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a67a0089bc430b754efebc2706ad06adba7016f0844e107966809af5311db4a87c6320f118dc9f633bc8bb0195ddbcdd633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 40 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.337012013107 19.027717735322
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang