4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Cap Michele Close, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountainside Sea View Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg en het ongerepte uitsigte oor die see en op die berge. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die gedeelde badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel en lei na die balkon met buitesitplek, 'n braai en panoramiese uitsigte. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n omsetter en is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, kroeë en die ikoniese Surfers Corner.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Cap Michele Close, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountainside Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Cap Michele Close, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang