Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kraal
- Selfsorg
- Impala
- Selfsorg
- Boskamp
- Selfsorg
- Zebra
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang