Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3290, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Mpofu Lodge bied selfsorgverblyf aan die voorheuwels van Cathkin Peak en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Dié lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Twee slaapkamers het koninggrootte-beddens en die oorblywende slaapkamers het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Sekere slaapkamers bied toegang tot die tuin of houtdek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het genoeg sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Die kombuis is met moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste alfresco-etes met buitebraaigeriewe geniet, op die sonstoele ontspan, in die plonspoel afkoel en die omliggende natuurskoon inneem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie lodge is naby die Champagne Sports Resort, die Drakensberg Seunskoorskool en die Monks Cowl wat dit die ideale wegbreek maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mags Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpofu Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95bba995ee404eb85f5e3dd28a8b19efe416aa47417e642132fb35f41c87eefa5e1a00f8f693de4711e6d92e249a1bd51db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 R600 Champagne Valley 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.035509716025 29.43633644972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang