Mphushini Falls Resort
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mpushini Falls Resort is in die buitewyke van Eshowe en kyk uit oor die Mpushini-waterval en inheemse Dlinza-woud. Dit is aangrensend aan die ontspanne en plattelandse huis aan die einde van die omkeerstraat. Die persele is albei omhein met elektriese heinings.
Selfsorgverblyf is beskikbaar in die hoofvakansiehuis, ’n kothuis, die ekonomiese enkelkamer, ’n gesinskamer vir dié met ’n begroting en 'n Nature Log Cabin.
Daar is ’n gymnasium, swembadarea en houtdek met braaigeriewe en uitsig oor die tuin en natuurskoon van die omgewing. Troeteldiere word nie toegelaat nie aangesien wild op die perseel rondloop.
Doendinge sluit besoeke na die Dlinza-woud Fort Nongqayi en Shakaland op Roete 66 asook Eshowe Hills Gholflandgoed en plaaslike restaurante in Eshowe in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mphushini Falls Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Eshowe Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal