+6

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Trema Road, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

M's Place is 'n gaste-suite op die eienaars se perseel in Umhlanga. Die eiendom is ideaal 2 tot 5 km vanaf die strand, Umhlanga-sakekern, Gateway Theatre of Shopping en ander besienswaardighede geleë.

Hierdie gaste-suite het 'n privaat ingang en is geskik vir tot 2 gaste. Dié oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n aparte stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n TV met DStv-kanale en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, kroegyskassie en basiese toebehore.

Daar is gratis WiFi, 'n stoep, braaigeriewe en 'n tuin. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 12 Trema Road, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink M's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Trema Road, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab08976f8a0573963a0736b5bd6dc59314b7dbd8daca762d48489cae46cb9753452050221b8f5038a607ab2e34a985f83ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Trema Road Prestondale 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714157 31.070206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang