+29

Mt Bijoux

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mt Bijoux bied verblyf in die bekende voorstad, Bloubergstrand, met pragtige uitsigte op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Die eenheid is net 100 m van die strand af.

Dié huis beskik oor 7 en suite-kamers wat elegant versier is en koningingrootte-beddens óf dubbelbeddens het. Die kamers het elk lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gratis WiFi.

Daar is verskeie restaurante 2 km vanaf die instansie waar gaste plaaslike of internasionale disse kan geniet.

Die instansie is naby verskeie besienswaardighede. Die instansie is 21 km vanaf die V&A Waterfront, 25 km vanaf Tafelberg se kabelkarretjie en 10 km vanaf die Atlantic Beach Buiteklub.

Die verblyf maak van sonpanele gebruik sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Samantha P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful stay! Please do not walk but run to book this beautiful bed and breakfast property. It's safe, clean, right by the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Martin D
5.0
Fantasties! Fantastiese vriendelike mense wat graag help. Baie goed geleë naby al die nodige plekke wat besoek kan word.
Jul 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
4.2
Asemrowend en rustig. Dunes slaapplek is so gerieflik en pragtig ingerig.
Nov 2024
Charles K
Saam met lewensmaat
4.0
‘n Wonderlike wegbreek-ervaring. Gerieflike verblyf. Uitstekende ligging. Smaaklike ontbyt.
Mrt 2025
Tobie K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker ontspanne kuier gewees. Clara is 'n uitstekende gasvrou en doen baie moeite om ons gelukkig te hou.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

CLARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mt Bijoux het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang